Rites of Passion

Raw emotions of a divorce

Available in Pdf and Softcover

Life bears no resemblance to fairy tales. Catherine van Heerden knows this from personal experience. In Rites of Passion she tells the gut-wrenching real life story of the man and marriage that almost broke her. In prose and poetry she describes the pain relationships can cause – and how to walk away and gain inner strength.

Hulp 24/7

Kenners antwoord jou kwelvrae oor jouself, geloof, huwelik en ouerskap

Available in Softcover

Hulp 24/7 is soos om beraders heeldag met jou saam te dra … Wanneer iets gebeur wat jou vreugde steel, trek hierdie boek nader en vind die beste raad oor jou krisis of probleem. En ontdek die positiewe, selfversekerde en gelukkige jy wat jy nog altyd wou wees!

Dink jouself dun (pdf)

Verloor gewig met dié nuwe manier van dink

Available in Pdf

Al het jy nie fisiese kilogramme om te verloor nie, het jy dalk emosionele gewig om af te skud. Om hierdie boek te koop is stap 1. Loop die pad saam met Catherine van Heerden en raak stap-vir-stap ontslae van die gewig wat jou agter hou.